Hier het ons meer gekry as wat ons verwag het.
Min wat plekke mooier is as op die foto’s.
Die view was awesome, en die plek super netjies.
Beddegoed is tops. Die braai is ‘n wenner.
En dan Jaco se gasvryheid en detail maak dit ekstra spesiaal. Sal dit sterk aanbeveel.