Eienaars baie gasvry. Oor die eenheid kan ons niks verkeerd spreek nie,
want dit is uiters netjies en het in alle opsigte aan ons vereistes voldoen.
Goeie beddens, warm beddegoed, lieflike stoep waar jy heeldag kan sit en lees en jou deur die mooiste uitsig laat wegvoer.
Lekker braai en dan die strand, letterlik 250 m af in die straat, waar jy kilometers ver kan stap. Vir seker ‘n “weer besoek” in ons dagboek.