Ons het baie lekker gekuier, veral op die toegemaakte dek met lekker braaiplek en lêstoele. Ons hond is soos ‘n gewaardeerde gas ontvang en die inwonende border collie, Max, is vir diereliefhebbers die ideale gasheer.